|
|
|
|
Geagte mede-Afrikaner Dankie dat u die webtuiste van Suidland Media besoek het. Ons vertrou dat u kennismaking daarmee vir u 'n waarheidsopenbarende ervaring sal wees. U vind die volgende inligting op die webtuiste:
¨
SUIDLAND
MEDIA: Hierin word die basiese doelstellings en funksionering van Suidland Media uiteengesit.
¨ BEWAAR ‘N ERFENIS EN BOU ‘N TOEKOMS
¨ DIE POSITIEWE
ALTERNATIEF: 'n Antwoord op die Afrikaner se
voortbestaansuitdaging van die 21 ste eeu Bogenoemde is die titel van die eerste publikasie
wat deur Suidland Media self uitgegee word.
Onder hierdie afdeling word 'n uitvoerige
uiteensetting van die inhoud van die boek gegee.
¨
ANDER
LITERATUUR, DVD’s EN VLAE
Hieronder vind u besonderhede van ‘n aantal boeke, DVD’s en vlae wat met ons geskiedenis en vryheidstrewe verband hou en wat deur Suidland Media te koop aangebied word.
¨ PUBLIKASIES
VAN ANDER UITGEWERS Die publikasies onder hierdie afdeling
Die Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief beywer hom vir die
herwinning van die vryheid van die Afrikanervolk.
Besoek asseblief
Die prosedure vir die bestelling van boeke en
'n bestelvorm word onder hierdie afdeling gevind. Ons
vertrou dat die inligting wat u deur Suidland Media gaan bekom u in
staat sal stel om u eie waardeskeppende bydrae tot die herwinning van
ons volk se vryheid te lewer. Bestuurskomitee
AANTEKENING: Suidland Media en Die Suidlanders is twee verskillende organisasies wat elkeen op ‘n ander terrein van die volkslewe opereer.
Opgedateer op 11 Januarie 2011
PIKETBERG
|